Die mens kan nie deur te soek God vind nie. Laat niemand met aanmatigende hand probeer die gordyn ooptrek wat Sy heerlikheid bedek nie. [8T. 285] DBo 13.5
Al wat die mens kan en nodig het om te weet van God is geopenbaar in die lewe en karakter van Sy Seun. [8T.285-6] DBo 13.6