Go to full page →

Die Gevolge Van Sonde DBo 73

Die sondeval het nie in die mens nuwe vermoëns kragte en emosies geskep nie, want dit sou refleksie werp op God. Dit was deur ongehoorsaamheid aan God se vereistes dat hierdie kragte verdraai is; die geneentheid is misplaas en weggekeer van ‘n hoë en heilige doel tot ‘n laer doelstelling en om ‘n laer standaard te bevredig. [R&H Maart 1,1887 (2:115)] DBo 73.4