Go to full page →

Studente wat na Amerika gaan GSA 90

Dit is veiliger om studente tuis op te voed as om hulle na Amerika te stuur om daar opgevoed te word; want in Amerika sien en hoor hulle veel wat nie vir hulle goed is nie wat hulle nie sou gesien en gehoor het as hulle in hul eie land gebly het nie. Te veel van die metodes en gewoontes en modes is van Amerika na Afrika oorgedra, en die resultaat is nie goed nie. Die heel beste onderwysers moet uit Amerika na die buiteland gestuur word om die jongmense op te voed. - Brief 188, 1899. GSA 90.3