Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    HOOFSTUK DRIE—ONS GROOT BEHOEFTE

    (Deel VIII, bls. 329-335.)

    ONS grootste behoefte is aan ‘n kennis van God wat ‘n verandering van die karakter kan bewerk. As ons aan Sy doel vir ons wil beantwoord, moet daar in ons lewe ‘n openbaring van God wees wat sal ooreenstem met die leer van Sy woord.UG1 23.1

    Die ervaring van Henog en Johannes die Doper is voorbeelde van wat ons s’n behoort te wees. Ons behoort die lewe van hierdie twee manne meer te ondersoek as wat ons doen; die een is opgeneem sonder om die dood te smaak, en die andereen moes vóór die eerste koms van Christus die weg van die Here berei en Sy paaie reguit maak.UG1 23.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents