Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Werk vir Vrouens

    Daar is ‘n groot arbeidseveld vir die vrouens sowel as vir die mans. Daar is werk vir goeie huishoudsters, naaisters en verpleegsters. Die arm mense kan geleer word hoe om te kook, hulle eie klere te maak, hoe om siekes te verpleeg, en hoe om behoorlik huis te hou. Selfs die kinders moet geleer word om liefdeswerkies te doen vir diegene wat minder bevoorreg is as hulleself.UG1 117.1

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents