Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Huis ‘n Sendingveld

    Ouers moet nie die groot sendingveld in hulle eie huise vergeet nie. Elke moeder het ‘n werk om te doen vir die kinders wat God aan haar toevertrou het. “Neem hierdie seun, hierdie dogter,” sê God, “en lei hulle vir My op.” Vorm hulle karakters soos hoekpilare wat uitgebeitel is na die boustyl van ‘n paleis sodat hulle kan skyn in die howe van die Here vir ewig.” Waar die getroue moeder trag om haar kinders op te voed om boosheid te weerstaan, word sy bestraal met lig van die troon van God.UG1 117.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents