Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Gevolge as U nie Werk nie

    Daar word maar betreklik min sendingwerk gedoen, en wat is die gevolg? Die waarhede wat Christus gegee het, word nie verkondig nie. Baie van Gods kinders was nie op die genade nie. Baie verkeer in ‘n onaangename geestestoestand — hulle is vol klaagliedere. Diegene wat niks doen om ander te help om die belangrikheid van die waarheid vir hierdie dae in te sien nie, moet desnoods met hulleself ontevrede voel. Satan maak gebruik van so ‘n toestand en hy beweeg hulle tot kritiek en vittery. As hulle maar getrag het om Gods wil te ken en te doen, sou hulle besorgd gewees het oor verloregaande siele; hulle sou so onrustig gevoel het dat niks hulle sou kon terughou om die opdrag van die Here te gehoorsaam om die Evangelie aan die ganse mensdom te verkondig nie. (Markus 16: 15.)UG1 119.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents