Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Die Groot Hoop - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Veiligheid by jesus

    Ons kan skuiling vind en bevryding verkry in die superieure krag van ons Verlosser. Met versigtigheid beveilig ons ons wonings met boute en slotte om ons eiendom en ons lewens te beskerm teen bose mense, maar ons dink selde aan die bose geeste, teen wie se aanvalle ons in ons eie krag, geen verdediging het nie. Indien toegelaat kan hulle ons gedagtes verwar, ons liggame pynig, ons besittings en ons lewens vernietig. Maar hulle wie Christus volg is veilig onder Sy toesig. Engele wie uitmunt in krag word gestuur om te beskerm. Die bose magte kan nie deur die wapenrusting en verskansing deurbreek wat God om Sy mense as beskerming geplaas het nie.DGrH 31.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents