Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Die Groot Hoop - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    2 — Hoop vir Oorwinning Oor Sonde

    En ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel en jy sal hom in die hakskeen byt.” Genesis 3:15. Hierdie vyandskap is nie natuurlik nie. Toe die mens God se wet oortree het, het sy natuur sondig geword, in harmonie met Satan. Gevalle engele en goddelose mense het verenig in desperate kameraadskap. Indien God nie ingegryp het nie, sou Satan en die mens ‘n alliansie gevorm hetteen die Hemel en die hele menslike familie sou verenig het in opposisie teenoor God.DGrH 20.1

    Toe Satan verneem het dat vyandskap sal bestaan tussen homself en die vrou en tussen sy saad en haar saad, het hy besef dat op een of ander wyse sou die mens bemagtig word om sy krag te weerstaan.DGrH 20.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents