Go to full page →

Werk vir Vrouens UG1 117

Daar is ‘n groot arbeidseveld vir die vrouens sowel as vir die mans. Daar is werk vir goeie huishoudsters, naaisters en verpleegsters. Die arm mense kan geleer word hoe om te kook, hulle eie klere te maak, hoe om siekes te verpleeg, en hoe om behoorlik huis te hou. Selfs die kinders moet geleer word om liefdeswerkies te doen vir diegene wat minder bevoorreg is as hulleself. UG1 117.1