Go to full page →

Betaal Tiende op Besittings Sowel as Inkomste GF 66

Soos Abraham moet ons ook ‘n tiende betaal op alles wat ons besit en ontvang. ‘n Getroue tiende is die Here se deel. Om dit te weerhou, is om God te beroof. Elke mens behoort vrywillig en met vreugde die tiendes en offergawes na die Here se skatkamer te bring, want dan sal hy ‘n seën ontvang. Dit is nie veilig om van God Sy eie deel terug te hou nie. -MS 159,1899. GF 66.5