Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Betaal Tiende op Besittings Sowel as Inkomste

    Soos Abraham moet ons ook ‘n tiende betaal op alles wat ons besit en ontvang. ‘n Getroue tiende is die Here se deel. Om dit te weerhou, is om God te beroof. Elke mens behoort vrywillig en met vreugde die tiendes en offergawes na die Here se skatkamer te bring, want dan sal hy ‘n seën ontvang. Dit is nie veilig om van God Sy eie deel terug te hou nie. -MS 159,1899.GF 66.5

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents