Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Werk Moet Nie tot Stilstand Kom Nie

    As ons dan inderdaad die waarheid vir hierdie laaste dae het, moet dit na elke nasie en stam en taal en volk uitgedra word. Spoedig moet die lewende en die dode geoordeel word volgens wat hulle in die vlees gedoen het, en die wet van God is die standaard waaraan hulle getoets sal word. Dan moet hulle nou gewaarsku word; die heilige wet van God moet gehandhaaf en voor hulle soos ‘n spieël gehou word. Om hierdie werk te kan doen, moet middele gevind word. Ek weet dat die tyd moeilik is en geld is skaars; maar die waarheid moet versprei word, en die geld om dit mee te versprei, moet in die skatkis gestort word.GF 54.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents