Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Nege-tiendes Meer Werd as die Tien

    Baie het die Israeliete se lot bejammer omdat hulle verplig is om stelselmatig te gee, afgesien van hulle ruimhartige jaarlikse offergawes. ‘n Alwyse God het geweet watter stelsel van vrygewigheid die beste by Sy voorsienigheid sou pas en het Sy volk daaromtrent opdragte gegee. Dit is nog altyd bewys dat nege-tiendes meer werd is as tien-tiendes. -3T 546.GF 67.5

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents