Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    God Sal Die Hand Weer Vul

    As almal hulle deel bydra, sal die kaalheid van die Here se wingerd nie meer ‘n veroordeling wees vir diegene wat voorgee om Christus te volg nie. Mediese sendingwerk moet die deur oopstel vir die verkondiging van die teenswoordige waarheid. Die derde engel se boodskap moet in alle oorde opklink. Spaarl Raak ontslae van u hoogmoed. Gee u aardse skatte aan God. Gee nou wat u kan, en namate u met Christus saamwerk, sal u hand oopgaan om nog meer te skenk. En God sal weer u hand vul sodat die skat van die waarheid na baie siele geneem kan word. Hy sal aan u gee om aanandertegee. -R.&H., 10Des. 1901.GF 62.1

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents