Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    “n Praktiese Aangeleentheid

    Die gedagte aan rentmeesterskap moet ‘n praktiese uitwerking op al die kinders van God maak. Praktiese milddadigheid sal geestelike lewe verleen aan duisende naam - christene wat die waarheid bely maar nou oor hul duistemis treur. Dit sal hulle verander van selfsugtige, hebsugtige mammon aanbidders tot ernstige, getroue medewerkers saam met Christus om sondaars te red. -3T 387.GF 73.3

    “God het ‘n plan beraam waardeur almal kan gee namate Hy hulle geseën het, ‘n plan wat dit ‘n gewoonte sal maak om te gee sonder om op ‘n spesiale oproep te wag. Diegene wat dit kan doen, maar weens hulle selfsug weier, beroof hulle Skepper wat aan hulle middele geskenk het sodat hulle dit in Sy saak kan belê om Sy belange te bevorder.Tot tyd en wyl almal die plan van stelselmatige weldadigheid uitvoer, sal die reël van die apostels nie nagekom word nie.” -3T 411.GF 73.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents