Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Laat Reën Uitgestel

    Die groot uitstorting van die Gees van God, wat die hele aarde met Sy heerlikheid vul, sal nie plaasvind voordat ons ‘n verligte volk het wat deur ondervinding weet wat dit beteken om medewerkers van God te wees nie. Sodra ons volkome en heelhartig toegewy is aan die diens van Christus, sal God hierdie feit erken deur die uitstorting van Sy Gees sonder mate, maar dit sal nie gebeur terwyl die grootste gedeelte van die Kerk nie medewerkers van God is nie. God kan nie Sy Gees uitstort wanneer selfsug en selfvertroeteling so hoogty vier nie; wanneer ‘n gees heers wat, as dit in woorde uitgedruk word, Kain se antwoord sou weergee:“ls ek my broer se wagter?”-R. & H” 21 Julie 1896.GF 63.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents