Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    “n Antwoord op Christus se Cebed om Eenheid

    Die Kerk sal nooit die plek bereik wat God verlang dit moet bereik voordat dit ‘n band van meegevoel met sendingwerkers gesmee het nie. Nooit kan die eenheid waarom Christus gebid het, bestaan voordat geestelikheid in sendingwerk uiting vind en die Kerk ‘n middel word om sendingwerk te ondersteun nie. Die pogings van die sendelinge sal nie hulle oogmerke bereik nie voordat gemeentelede aan die tuisfront bewys lewer, nie net in woord nie, maar ook in daad, dat hulle die verpligting besef wat op hulle rus om hierdie sendelinge hulle hartelike steun te verleen.GF 60.2

    God vra om werkers. Persoonlike optrede is nodig. Maar bekering moet eerste kom; om die redding van ander na te streef, volg hieróp. -R. & H.,10 Sept.1903.GF 60.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents