Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Op Ewige Beginsels Gegrondves

    Die tiendestelsel reik terug tot voor die dae van Moses.GF 68.3

    Van mense so ver in die verlede as die tyd van Adam is daar verwag om vir godsdienstige doeleindes gawes aan God te gee voordat die definitiewe stelsel aan Moses opgedra is. Deur aan Gods vereistes te voldoen, het hulle deur hul offergawes waardering getoon vir Sy genade en seëninge teenoor hulle. Hierdie gebruik is deur die daaropvolgende geslagte voortgesit ook deur Abraham, wat sy tiende aan Melgisedek, die priester van die Allerhoogste God, gegee het.GF 68.4

    Hierdie beginsel het ook in die dae van Job bestaan. By Bet-el het Jakob, ‘n banneling en brandarm, alleen in die nag gaan lê, met ‘n klip as kussing, en aan God belowe:GF 68.5

    “Van alles wat U my gee, sal ek aan U sekerlik die tiendes afstaan.” God dwing mense nie om te gee nie. Alles wat hulle gee, moet vrywillig wees. Hy wil nie Sy skatkis met onwillige offergawes volmaak nie.-3T 393.GF 68.6

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents