Go to full page →

Nie ‘n Strawwe Wet Nie GF 72

Sommige sal hierdie as een van die strawwe wette bestempel wat bindend op die Jode was. Maar dit was nie ‘n las vir die gewillige hart wat God liefgehad het nie. Dit was slegs wanneer hulle selfsugtige natuur deur weerhouding versterk is dat mense ewige oorwegings uit die gesig verloor en hul aardse skatte meer as siele liefgehad het. -3T 396. GF 72.4