Go to full page →

Veiligheid by jesus DGrH 31

Ons kan skuiling vind en bevryding verkry in die superieure krag van ons Verlosser. Met versigtigheid beveilig ons ons wonings met boute en slotte om ons eiendom en ons lewens te beskerm teen bose mense, maar ons dink selde aan die bose geeste, teen wie se aanvalle ons in ons eie krag, geen verdediging het nie. Indien toegelaat kan hulle ons gedagtes verwar, ons liggame pynig, ons besittings en ons lewens vernietig. Maar hulle wie Christus volg is veilig onder Sy toesig. Engele wie uitmunt in krag word gestuur om te beskerm. Die bose magte kan nie deur die wapenrusting en verskansing deurbreek wat God om Sy mense as beskerming geplaas het nie. DGrH 31.4