Go to full page →

Ellen White se Voorbeeld in Gee (17 Februarie 1897) GSA 48

Ek het al my talente in geld en tyd, goue, Godgegewe tyd, aan die diens van die Here Jesus gewy. Ek bou vir tyd en ewigheid. Ek draai elke pond om wat ek vir myself bestee, sodat ek geensins die middele wat ek in die opbouing van die saak van God kan belê, sal inkort nie. Ek is nie spyt dat ek dit gedoen het nie. Ons het moeilike tye deurgemaak, maar deur dit alles sê ons: Dit betaal. - Brief 130,1897. GSA 48.1