Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Getuienisse aan Suider-Afrika - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Ellen White se Voorbeeld in Gee (17 Februarie 1897)

    Ek het al my talente in geld en tyd, goue, Godgegewe tyd, aan die diens van die Here Jesus gewy. Ek bou vir tyd en ewigheid. Ek draai elke pond om wat ek vir myself bestee, sodat ek geensins die middele wat ek in die opbouing van die saak van God kan belê, sal inkort nie. Ek is nie spyt dat ek dit gedoen het nie. Ons het moeilike tye deurgemaak, maar deur dit alles sê ons: Dit betaal. - Brief 130,1897.GSA 48.1

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents