Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Getuienisse aan Suider-Afrika - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Euwel van Skinder (3 Februarie 1899)

    Mense wat kwaad aanrig met hul skindertonge, wat tweedrag saai met selfsugtige idees en gedagtes deur jaloesie, agterdog of begeerlikheid, bedroef die Heilige Gees van God, want hulle werk teen God pleks van hulle met die doel van Christus te vereenselwig, pleks van te voldoen aan die gebed van Christus dat Sy dissipels een mag wees soos Hy een is met die Vader. Hulle slaan duidelik die weg in wat die Satan vir hulle afgemerk het. - Brief 20,1899.GSA 48.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents