Go to full page →

God Sal Die Hand Weer Vul GF 62

As almal hulle deel bydra, sal die kaalheid van die Here se wingerd nie meer ‘n veroordeling wees vir diegene wat voorgee om Christus te volg nie. Mediese sendingwerk moet die deur oopstel vir die verkondiging van die teenswoordige waarheid. Die derde engel se boodskap moet in alle oorde opklink. Spaarl Raak ontslae van u hoogmoed. Gee u aardse skatte aan God. Gee nou wat u kan, en namate u met Christus saamwerk, sal u hand oopgaan om nog meer te skenk. En God sal weer u hand vul sodat die skat van die waarheid na baie siele geneem kan word. Hy sal aan u gee om aanandertegee. -R.&H., 10Des. 1901. GF 62.1