Go to full page →

Nege-tiendes Meer Werd as die Tien GF 67

Baie het die Israeliete se lot bejammer omdat hulle verplig is om stelselmatig te gee, afgesien van hulle ruimhartige jaarlikse offergawes. ‘n Alwyse God het geweet watter stelsel van vrygewigheid die beste by Sy voorsienigheid sou pas en het Sy volk daaromtrent opdragte gegee. Dit is nog altyd bewys dat nege-tiendes meer werd is as tien-tiendes. -3T 546. GF 67.5