Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Gods Reserwes van Tyd en Besittings

    Dieselfde taal wat gebruik word om die Sabbat te beskryf, word ook in verband met die tiendewet gebesig:GF 66.2

    “Die sewende dag is die Sabbat van die Here jou God.” Die mens het nie die mag of die reg om die eerste dag in die plek van die sewende te stel nie. Hy mag voorgee om dit te doen, maar”die fondament van God staan vas.” Die gewoontes en leringe van mense sal geensins die eise van die Goddelike wet verminder nie. God het die sewende dag geheilig. Daardie spesifieke tydsdeel, deur God self vir aanbidding afgesonder, is vandag nog net so heilig soos toe ons Skepper die Sabbat ingestel het.GF 66.3

    Op dieselfde wyse is ‘n tiende van ons inkomste “heilig aan die Here.” Die Nuwe Testament herhaal nie die tiendewet, soos ook nie die Sabbatsgebod nie; die geldigheid van albei word as vanselfsprekend aanvaar, en hul diep geestelike betekenis verduidelik.... Terwyl ons as volk Daarna streef om God getrou die tyd te gee wat Hy as Sy eie afgesonder het, sal ons nie ook aan Hom daardie gedeelte van ons inkomste skenk wat Hy as Syne eis nie?-/?.&H„ 16 Mei 1882.GF 66.4

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents