Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Voorwaarts - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Vir Elke Bedeling

    Dit [met verwysing na die gewoonte van Abraham en Jakob om tiendes te betaal] was die algemene gebruik van patriarge en profete voordat die Jode as nasie tot stand gekom het. Maar toe Israel ‘n aparte volk geword het, het die Here hulle ‘n besliste opdrag in hierdie verband gegee: “Al die tiendes van die land, van die graan van die land, van die vrugte van die bome, behoort aan die Here; dit is heilig aan die Here.” Hierdie wet sou nie verbygaan saam met die verordeninge en offerandes wat Christus versinnebeeld het nie. So lank God ‘n volk op aarde het, sal Sy aansprake op hulle dieselfde bly.GF 67.1

    ‘ n Tiende van al ons opbrengs behoort aan die Here.GF 67.2

    Hy het dit vir Homself voorbehou, om vir godsdienstige doeleindes gebruik te word. Dit is heilig. Niks minder word in enige bedeling deur Hom aangeneem nie. ‘n Verwaarlosing of uitstel van hierdie plig sal Goddelike misnoeë uitlok. As alle voorgewende Christene getrou hul tiendes na God bring, sal Sy skatkis vol wees. -R. & H., 16 Mei 1882.GF 67.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents