Die Meester se Onsterflike Rede - Contents
- Aan Sy Dissipels
- Voorwoord
- 1 Teen die Berghang
-
- “Hy het sy mond geopen en hulle geleer en gesê: Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.”Mattheüs 5:2,3.
- “Salig is die wat treur, want hullesal vertroos word.” Mattheüs 5:4.
- “Salig is die sagmoediges.” Mattheüs 5:5.
- “Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.” Mattheüs 5:6.
- “Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word!” Mattheüs 5:7.
- “Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.” Mattheüs 5:8.
- “Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.”Mattheüs 5:9.
- “Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.” Mattheüs 5:10.
- “Salig is julle wanneer die mense julle beledig.” Mattheüs 5:11.
- “Julle is die sout van die aarde.” Mattheüs 5:13.
- “Julle is die lig van die wêreld.”Mattheüs 5:14.
-
- “Ek het nie gekom om te ontbindnie, maar om te vervul.” Mattheüs 5:17.
- “Elkeen dus wat een van die minste van hierdie gebooie breek en die mense so leer, sal die minste genoem word in die koninkryk van die hemele.” Mattheüs 5:19.
- “As julle geregtigheid nie oorvloediger is as dié van die skrifgeleerdes en Fariseërs nie, [sal] julle nooit in die koninkryk van die hemele... ingaan nie.” Mattheüs 5:20.
- “Elkeen wat vir sy broeder sonder rede kwaad is, [moet] verantwoording... doen voor die gereg.”Mattheüs 5:22.
- “Versoen jou eers met jou broeder.” Mattheüs 5:24.
- “... dat elkeen wat na 'n vrou kyk om haar te begeer reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het.” Mattheüs 5:28.
- “As jou regterhand jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg van jou af.” Mattheüs 5:30.
- “Is dit 'n man geoorloof om oor allerhande redes van sy vrou te skei?” Mattheüs 19:3.
- “Sweer hoegenaamd nie.” Mattheüs 5:34.
- “... dat julle 'n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe.” Mattheüs 5:39.
- “Julle moet julle vyande liefhê.” Mattheüs 5:44.
- “Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.” Mattheüs 5:48.
-
- “Pas op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie.” Mattheüs 6:1.
- “Wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie.” Mattheüs 6:5.
- “As julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie.” Mattheüs 6:7.
- “Wanneer julle vas, moenie lang gesigte trek soos die geveinsdes nie.” Mattheüs 6:16.
- “Moenie vir julle skatte bymekaarmaak op die aarde... nie.” Mattheüs 6:19.
- “As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees.” Mattheüs 6:22.
- “Niemand kan twee here dien nie.”Mattheüs 6:24.
- “Moenie julle kwel... nie.” Mattheüs 6:25.
- “Soek eers die koninkryk van God.” Mattheüs 6:33.
- “Kwel julle dus nie oor móre nie....Elke dag het genoeg aan sy eie kwaad.” Mattheüs 6:34.
-
- “So moet julle dan bid.” Mattheüs 6:9.
- “Wanneer julle bid, sê: Onse Vader.” Lukas 11:2.
- “Laat u Naam geheilig word.” Mattheüs 6:9.
- “Laat u koninkryk kom.” Mattheüs 6:10.
- “Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde.” Mattheüs 6:10.
- “Gee ons vandag ons daaglikse brood.” Mattheüs 6:11.
- “Vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is.” Lukas 11:4.
- “Lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose.” Mattheüs 6:13.
- “Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid.” Mattheüs 6:13.
-
- “Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie.” Mattheüs 7:1.
- “En waarom sien jy die splinter in die oog van jou broeder?” Mattheüs 7:3.
- “Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word.” Mattheüs 7:7.
- “Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen.” Mattheüs 7:12.
- “Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei.” Mattheüs 7:14.
- “Stry hard om in te gaan deur die nou poort.” Lukas 13:24.
- “Pas op vir die valse profete.” Mattheüs 7:15.
- “Dit het nie geval nie, want sy fondament was op die rots.” Mattheüs 7:25.