Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Die Boodskap - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Wet en Die Evangelie

    Die wet en die evangelie gaan so in mekaar oor dat die waarheid nie geleer kan word soos dit is in Jesus sonder om hierdie onder-werpe in volmaakte harmonie te bring nie. Die wet is die evangelie van Christus gesluierd; die evangelie is niks minder of meer as die wet omskryf nie, om sy verreikende beginsels te demonstreer nie. [R&H Mei 27,1890(2:398)]DBo 138.3

    Niemand sal deur sy eie verdienste gered word nie, die loon van die ewige lewe is deur Christus gekoop en geensins deur die mens verdien nie; tog moet evangeliedienaars onthou dat elke persoon volgens sy werke beloon sal word. Die verhoor in die hemelhof sal noulettend werk op die beginsel van werke en ons lusteloosheid en gebrek aan ywer sal hul besluit beïnvloed. [R&HJunl 7,1884 (1:435)]DBo 138.4

    Ons kan nooit in ons onaktiewe lewe gered word nie. Die lewe van Jesus is ‘n berisping vir elke lui persoon. In Sy krag kan ons ‘n groter en meer volmaakte werk doen. [R&H Jun 24,1878(1:438)]DBo 138.5

    Al jou goeie werke kan jou nie red nie, maar dit is nogtans onmoontlikvirjou om gered te word sonder goeie werke. [R&H Mrt 21,1878 (1:194)]DBo 138.6

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents