Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Die Boodskap - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Die Val

    Daar is niks wat duideliker in die Skrifte géleer word as die feit dat God geensins verantwoordelik is vir die sonde nie; dat daar geen willekeurige onttrekking van goddelike genade en geen gebrek in die goddelike regering was wat rede kon gegee het vir die opstand in die hemel nie. Die sonde is ‘n indringer vir wie se bestaan geen rede gegee kan word nie. Dit is ‘n verborgenheid en onverklaarbaar; om ‘n verskoning daarvoor te maak sou beteken om ditteverdedig. [GS 560]DBo 72.2

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents