Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Die Boodskap - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Gelyk aan God

    Christus het na die wêreld gekom om die karakter van die Vader te openbaar en om die gevalle mensdom te verlos. Die wêreld se Verlosser was gelyk aan God. Sy gesag was soos die gesag van God. Hy verklaar dat Hy geen bestaan apart van die Vader het nie. Die gesag waarmee Hy gepraat het en wonderwerke gedoen het, was uitsluitlik Sy eie, tog verseker Hy ons dat Hy en die Vader een is. [R&H Jan.7,1890 (2:355)]DBo 26.4

    Christus was ‘n ware mens en Hy het bewys gelewer van Sy nederigheid deur mens te word... en Hy was God in die vlees. [SDABC 7:904]DBo 26.5

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents