Loading...
Larger font
Smaller font
Copy
Print
Contents
Uittreksels Uit Die Getuienisskrifte - Contents
  • Results
  • Related
  • Featured
No results found for: "".
  • Weighted Relevancy
  • Content Sequence
  • Relevancy
  • Earliest First
  • Latest First
    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents

    Bevorder die Werk in Behoeftige Velde

    As daar ooit ‘n tyd was dat daar opofferings moet gemaak word, dan is dit nou. Diegene wat geld het, behoort te besef dat dit nou die tyd is om dit aan Gods werk te bestee. Moenie geld bestee om geriewe aan te skaf waar die werk reeds bevestig is nie. Moenie meer geboue oprig waar daar alreeds heelwat gedoen is nie. Gebruik die middele om werk in nuwe velde te begin. Op hierdie wyse kan siele in die waarheid gebring word wat weer hulle deel sal bydra.UG1 155.2

    Dink aan ons sendingwerk in die buiteland. Op sommige plekke gaan dit baie swaar om dit aan die gang te hou; hulle het gebrek aan selfs die geringste fasiliteite. In stede om die fasiliteite te vermeerder op plekke wat reeds goed bedeel is, moet die werk in daardie behoeftige velde opgebou word. Die Here het herhaaldelik in verband hiermee gespreek. Sy seen kannie op Sy volk rus as hulle hierdie bevele verontagsaam nie.UG1 155.3

    Larger font
    Smaller font
    Copy
    Print
    Contents